Mille Dinesen

Mille Dinesen
Geboorte 17 Maart 1974 (1974-03-17)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mille Dinesen (gebore 17 Maart 1974) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nynne (2005) en No Time for Love (2009), en in die televisiereekse Nynne (2006), Borgen (2010), en Rita (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy